Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die gelowiges dit hoor, was hulle tevrede. Hulle het God geprys en gesê: “God het selfs mense wat nie Jode is nie, tot inkeer gebring om aan hulle die lewe te gee.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:18 in konteks