Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:23-26 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. Hulle stel toe twee voor: Josef, wat ook Barsabbas of Justus genoem word, en Mattias.

24. En die gelowiges het gebid: “Here, U wat die harte van almal ken, wys die een aan wat U uit hierdie twee verkies het

25. om as apostel te dien in die plek wat Judas leeg gelaat het toe hy gegaan het na waar hy hoort.”

26. Hulle het geloot, en die loting het vir Mattias aangewys. So is hy gekies as die twaalfde apostel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1