Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:21-22 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daar moet dus nog 'n getuie van Jesus se opstanding by ons gevoeg word. Dit moet een van die manne wees wat saam met ons rondgegaan het die hele tyd toe die Here Jesus in die openbaar opgetree het, vandat Hy deur Johannes gedoop is totdat Hy van ons af in die hemel opgeneem is.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:21-22 in konteks