Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat ons sondige natuur begeer, is in stryd met wat die Gees wil, en wat die Gees wil, is in stryd met wat ons sondige natuur begeer. Hierdie twee staan lynreg teenoor mekaar, en daarom kan julle nie doen wat julle graag wil nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:17 in konteks