Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

En eienaars, behandel julle slawe met dieselfde gesindheid. Hou op om hulle te dreig. Dink daaraan dat die Here in die hemel hulle Here en ook julle Here is, en Hy trek niemand voor nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6

Kyk Efesiërs 6:9 in konteks