Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tigikus, die medegelowige wat ek baie lief het, die getroue dienaar in diens van die Here, sal julle alles vertel, sodat julle ook kan weet hoe dit met my gaan en wat ek doen.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6

Kyk Efesiërs 6:21 in konteks