Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6

Kyk Efesiërs 6:13 in konteks