Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind van dwaalleer as vals leraars ons met hulle slinksheid en listigheid op dwaalweë wil wegvoer nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 4

Kyk Efesiërs 4:14 in konteks