Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hou dan in gedagte wat julle vroeër was. Van geboorte was julle heidene, en julle is “onbesnedenes” genoem deur dié wat hulleself “die besnedenes” noem, al is die besnydenis net mensewerk aan die liggaam.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:11 in konteks