Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 8:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Toe die Lam die sewende seël oopmaak, het daar stilte in die hemel gekom, omtrent 'n halfuur lank.

2. En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en daar is aan hulle sewe trompette gegee.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 8