Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek ken die plek waar julle bly, daar waar die troon van die Satan is. Tog bly julle aan my Naam getrou en julle het nie julle geloof in My afgesweer nie, selfs nie in die tyd toe Antipas, my getroue getuie, doodgemaak is daar by julle waar die Satan bly nie.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 2

Kyk Die Openbaring 2:13 in konteks