Ou Testament

Nuwe Testament

Die Openbaring 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar aan die vrou is twee groot arendsvlerke gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek toe, kon vlieg. Daar word sy die hele vasgestelde tyd, weg van die slang af, versorg.

Lees volledige hoofstuk Die Openbaring 12

Kyk Die Openbaring 12:14 in konteks