Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 3:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Verder, broers, bid vir ons, sodat die woord van die Here vinnig mag versprei en oral in ere gehou mag word soos by julle.

2. Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie.

3. Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 3