Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:9 in konteks