Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al het ek julle ook deur my brief hartseer gemaak, is ek nou nie daaroor jammer nie. Miskien was ek tog jammer toe ek sien dat daardie brief julle hartseer gemaak het, al was dit net vir 'n kort rukkie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:8 in konteks