Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het by hom 'n bietjie met julle gespog, en julle het my nie teleurgestel nie. Soos ons altyd die waarheid met julle gepraat het, so blyk dit nou dat dit ook die waarheid was toe ons by Titus met julle gespog het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:14 in konteks