Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dus, al het ek so aan julle geskrywe, was dit nie omdat iemand onreg gepleeg of onreg gely het nie. Inteendeel, ek wou hê dat julle voor God tot die besef moes kom van hoeveel julle vir ons omgee.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:12 in konteks