Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe kan 'n ooreenkoms tot stand kom tussen die tempel van God en afgode? Ons is immers die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het:“Ek sal onder hulle woon en wandel,en Ek sal hulle God weesen hulle sal my volk wees.”

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:16 in konteks