Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:11-13 Afrikaans 1983 (AFR83)

11. Ons het openhartig met julle gepraat, Korintiërs. Ons harte is vir julle wyd oop.

12. Ons het nie ons harte vir julle gesluit nie; julle het julle harte vir ons gesluit.

13. Ek praat met julle as my kinders. Doen aan ons wat ons aan julle gedoen het: maak julle harte ook wyd oop!

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6