Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons tree dus op as gesante van Christus, en dit is God wat deur ons 'n beroep op julle doen. Ons smeek julle namens Christus: Aanvaar die versoening met God wat Hy bewerk het!

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:20 in konteks