Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en die mense hulle oortredinge nie toereken nie. Die boodskap van versoening het Hy aan ons toevertrou.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:19 in konteks