Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons prys onsself nie opnuut by julle aan nie. Ons gee julle juis eerder aanleiding om trots te wees op ons, sodat julle 'n antwoord kan hê vir dié wat trots is op die uiterlike en nie op die innerlike nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:12 in konteks