Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons weet wat dit beteken om die Here te dien. Daarom probeer ons die mense oortuig. God ken ons bedoelings, en ek vertrou dat julle ook van ons bedoelings oortuig is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:11 in konteks