Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is waarom ek liewer aan julle geskrywe het. Ek wou nie daar kom en hartseer gemaak word deur mense wat my gelukkig moes gemaak het nie, want ek is seker daarvan dat julle almal gelukkig is as ek gelukkig is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:3 in konteks