Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar aan God die dank! Hy voer ons altyd saam in sy triomftog omdat ons een is met Christus. Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos 'n aangename geur.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:14 in konteks