Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tog het ek nie gemoedsrus gehad nie, omdat ek my broer Titus nie daar gekry het nie. Daarom het ek van die mense daar afskeid geneem en Masedonië toe vertrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:13 in konteks