Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe ek by julle was en geld kortgekom het, het ek niemand lastig geval nie, want die broers wat van Masedonië af gekom het, het ruim in my behoeftes voorsien. Ek het gesorg en sal ook verder sorg dat ek in geen opsig vir julle 'n las word nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:9 in konteks