Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sê dit omdat julle so maklik daarmee genoeë neem as iemand 'n ander Jesus kom verkondig as wat ons verkondig het, en julle neem net so maklik 'n ander gees en 'n ander evangelie aan as dié wat julle van ons ontvang het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 11

Kyk 2 Korintiërs 11:4 in konteks