Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Trouens, dit het vir ons gevoel asof die doodvonnis klaar oor ons uitgespreek is. Maar dit het gebeur, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dooies opwek tot die lewe.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:9 in konteks