Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons wil hê, broers, dat julle moet weet van die moeilikhede wat ons in die provinsie Asië ondervind het. Die swaar wat ons moes verduur, het ver bo ons kragte gegaan, sodat ons selfs die hoop om te bly lewe, laat vaar het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:8 in konteks