Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Buitendien leer hulle om hulle tyd te verkwis deur net van die een huis na die ander rond te kuier. Hulle is nie net ledig nie, maar ook bemoeisiek en praatsiek, en hulle praat oor dinge waaroor nie gepraat moet word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:13 in konteks