Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges 'n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:12 in konteks