Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat ons betref, broers, toe ons nog maar 'n kort rukkie van julle geskei was — wel uit die oog, maar nie uit die hart nie — het ons so baie na julle verlang dat ons alles in ons vermoë gedoen het om julle weer te sien.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:17 in konteks