Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

hulle probeer verhoed dat ons aan die heidene die boodskap bring waardeur hulle gered kan word. Die Jode het nog altyd gesondig, maar nou het hulle die maat van hulle sondes vol gemaak. Nou is dit klaar: die oordeel van God het hulle begin tref.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:16 in konteks