Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

want die evangelie wat ons aan julle verkondig het, het nie bloot met woorde tot julle gekom nie, maar ook met krag en deur die Heilige Gees en met volle oortuiging. Julle weet trouens hoe ons by julle opgetree het, en dít om julle ontwil.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:5 in konteks