Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet niks met seksuele losbandigheid te doen hê nie. Elke ander sonde wat 'n mens doen, vind buite sy liggaam plaas, maar iemand wat seksueel losbandig lewe, vergryp hom aan sy eie liggaam.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:18 in konteks