Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder sou dit beteken dat ons vals getuienis oor God afgelê het, omdat ons teen God in getuig het dat Hy Christus opgewek het. As dit dan waar is dat die dooies nie opgewek word nie, het Hy Christus ook nie opgewek nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:15 in konteks