Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is:Al praat ek die tale van mense en engele,maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword.

2. Al het ek die gawe van profesieen ken ek al die geheimenisseen besit ek al die kennis,en al het ek al die geloof om berge te versit,maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks.

3. Al deel ek al wat ek het aan ander uit,en al gee ek my liggaam prys om my daarop te kan beroem,maar ek het geen liefde nie, baat dit my niks.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13