Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is:Al praat ek die tale van mense en engele,maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:1 in konteks