Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dink maar net, broers, aan wat julle was toe julle geroep is. Volgens die opvatting van mense was daar nie baie geleerdes of baie invloedrykes of baie mense van aansien onder julle nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:26 in konteks