Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Een wat deur die water van sy doop en die bloed van sy dood na ons toe gekom het, is Jesus Christus; nie net deur die water nie, maar deur die water én die bloed. Die Gees is die getuie daarvan, en die Gees is die waarheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 5

Kyk 1 Johannes 5:6 in konteks