Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die ware God te ken; en ons is in die ware God, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die ware God en die ewige lewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 5

Kyk 1 Johannes 5:20 in konteks