Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God. Dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie, maar ons weet dat, wanneer Jesus kom, ons soos Hy sal wees. Ons sal Hom sien soos Hy werklik is.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:2 in konteks