Ou Testament

Nuwe Testament

Sefánja 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, verwag My, spreek die Here, op die dag wat Ek My gereed maak vir die buit; want dit is my strafoordeel om nasies te versamel, koninkryke te vergader om my grimmigheid oor hulle uit te stort, al die gloed van my toorn. Want die ganse aarde sal deur die vuur van my ywer verteer word!

Lees volledige hoofstuk Sefánja 3

Kyk Sefánja 3:8 in konteks