Ou Testament

Nuwe Testament

Sefánja 3:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het gesê: Mag jy My maar vrees, tugtiging aanneem! Dan sou sy woonplek nie uitgeroei word nie, nie plaasvind alles wat Ek teen hom bestel het nie. Nogtans het hulle met ywer al hulle handelinge bederwe.

Lees volledige hoofstuk Sefánja 3

Kyk Sefánja 3:7 in konteks