Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 13:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal Ek die derde deel in die vuur bring en hulle smelt soos ’n mens silwer smelt en hulle toets soos ’n mens goud toets. Hulle sal my Naam aanroep, en Ek sal hulle verhoor. Ek sê: Dit is my volk! En hulle sal sê: Die Here, my God!

Lees volledige hoofstuk Sagaría 13

Kyk Sagaría 13:9 in konteks