Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 131:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.o Here, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie.

2. Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos ’n gespeende kind by sy moeder, soos ’n gespeende kind is my siel in my.

3. Wag op die Here, o Israel, van nou af tot in ewigheid!

Lees volledige hoofstuk Psalms 131