Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 131:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.o Here, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 131

Kyk Psalms 131:1 in konteks