Hulle het my omsingel soos bye — hulle is uitgeblus soos ’n doringtakvuur; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het.