Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, die mens ken ook sy eie tyd nie, soos die visse wat gevang word in die gevaarlike net, en soos die voëls wat gevang word in die vangnet — soos hulle word die mensekinders verstrik in die tyd van onheil as dit hulle skielik oorval.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:12 in konteks